about us

Vermillian Paint: Where Creativity Thrives

A Legacy of Quality Since 1980

Vermillian Paint has been a trusted source of exceptional quality paints for over 40 years. Our story began in 1980 with a passion for vibrant colors and a dedication to empowering creators of all kinds. We provide artists, DIY enthusiasts, professionals, and hobbyists with the tools they need to bring their unique visions to life.

More Than Just Paint, We Spark Creativity

We believe paint is a powerful tool for transformation and expression. It's not just about color; it's about unlocking creativity and making your artistic dreams a reality. Vermillian Paint is committed to:

Unwavering Quality: We use only the finest pigments and materials to ensure our paints offer superior durability, exceptional coverage, and consistent, vibrant colors.

Award-Winning Innovation: We are proud to be recognized as the Most Innovative Paint Manufacturer. This dedication to innovation translates into cutting-edge paint formulations that meet the evolving needs of our customers.

Unmatched Customer Satisfaction: We are dedicated to providing exceptional customer service and support. We want you to be successful in your creative endeavors, and we're here to help you every step of the way.

The Vermillian Paint Difference

Trusted by South African Artists: As a proud member of SAPMA (South African Paint Manufacturers Association), Vermillian Paint adheres to the highest industry standards for quality and responsible manufacturing.

Your Creative Partner: We offer a wealth of resources to inspire and guide you on your artistic journey, including tutorials, artist spotlights, and project ideas.

Join the Vermillian Paint Community

We invite you to explore our website and discover the endless possibilities Vermillian Paint offers. Follow us on social media for creative inspiration, tutorials, and exclusive promotions.

[Include links to social media pages]

Vermillian Paint: Where Creativity Thrives.

Vervaardiger van probleem oplossings verwe vanaf 1980

Manufacturer of problem solving paints since 1980

Troef roes met Verust

Een roesslagoffer wat al knap duskant moedeloos gedraai het, is John Westerink van Hunter’s Rise-varkboerdery net buite Viljoenskroon in die Vrystaat. John verklaar dat varkboerdery besonder blootgestel is aan roes, omdat die ammoniak wat uitgeskei word boontoe sweef en metaal genadeloos aanval. Lees Verder

Beskerm jou bates

“Verust is ’n wonderlike produk om te gebruik,” vertel Frans. “Jy hoef nie ure lank af te skuur en glad te maak nie. Gebruik net ’n staalborsel om skoon te maak en verf dan die Verust op. Dit werk goed, selfs op growwe oppervlaktes.” Lees verder

Verf met vertroue

Die slimste ding wat ’n boer met sy bates kan doen, is om dit te verf. Of dit nou ’n ploeg, ’n hekpaal, ’n waterkrip, ’n varkhok of ’n skuurdak is, die regte verf laat dit nie net veel beter vertoon nie, maar ook veel langer hou en veel beter werk. Lees Meer

Nanotegnologie:

Miljardste – dis wat nano beteken. Nanotegnologie in die verfbedryf beteken dat die verf uit uiters klein deeltjies bestaan.

Maar wat beteken dit vir die boer? Lees verder

 

Ruk die werf reg

’n Geroeste plaashek met ’n paar slap draadjies was nog altyd die eerste teken dat dinge op ’n plaas nie lekker is nie. As ’n plaas se omheining netjies is met styfgespande draad, met elke spar op sy plek en elke ankerpaal roesvry en regop, kan jy maar weet dat die mielies op die regte tyd geplant gaan word, dat die beeste net die beste voer en sorg geniet en dat die boerdery se ratte glad draai. Lees verder

Boender kieme uit

Gelukkig is daar ’n doeltreffende oplossing vir die probleem, vertel John: Vermillian Verf se ontsmettende seelaar dring diep in die vloere en mure in en verseel dit honderd persent sodat daar geen inkomplek vir selfs die skelmste kiem of selfs reuk oorbly nie. Lees meer

Vermillian Beskerm

Twee gewilde jongmanne wat in ’n wye streek rondom Viljoenskroon vriendelik gegroet word, is Reyno Snyman en Dillan Westerink. En ook geen wonder nie, want hulle bied boere ’n produk en diens wat werklik werk. Reyno is ’n verfkontrakteur wat ook damme en dakke seël, konstruksies soos afdakke, grasdakke en tenks oprig, allerhande staalwerk doen en Lees verder  

 

Stop jou lekkery met lekkerkry

Water is ’n wonderlike ding, maar dit kan ook lastig wees as water nie bly waar jy hom wil hê nie. Reeds 5 000 jaar gelede het die Assiriërs waterdigting gebruik om die reën uit hulle huise te hou en vandag is ’n ewige gedrup uit ’n dak steeds ’n irritasie.

Afhangende van wat jy onder daardie dak het, kan die lekkery ook ’n duur transaksie wees, want water op die verkeerde plek kan groot skade veroorsaak. Lees verder

Bly koelkop

“En vra hulle my waarom dek ek hom nie dan sê ek as die son skyn dan lek hy mos nie.”

 

Só lui ’n versie oor die vaal ou pondokkie met die lekkende dak in die lied oor kwaai oom Karel Malang van Aasvoëlgesang se mooi dogter. Lees verder

Vermillian doen dit weer

Of dit nou ’n ingangshek, ’n voorhek, ’n kanthek of ’n agterhek is, ’n hek is ’n hek en dit bly mos maar staal.

So het dit gebeur dat Graham, ’n inwoner van Randburg, Vermillian Verf uit die bloute kontak en begin uitvra oor hulle produkte. Hy wou weet wat goed sal werk vir geroeste staal, want hy sit met ’n groot probleem: al sy hekke is al erg geroes en hy kry net nie die regte produk wat na sy sin sal werk om roes te keer nie.

“’n Verf wat maklik sal kan aanwend,die roes kan stop sit en ook as ’n onderlaag kan dien,” was Graham se versoek. Lees verder