|

Dubbel Viniel/ Double Vinyl
• Waterbasis binne/buitemuur verf • Washable matt finish • Nano-tech formule ingebou • Fill hairline cracks on walls • Pragtige elegante fluweelsagte matt afwerking met Nano Tegnologie ingewerk.
DIE PRODUK IS IDEAAL VIR DIE GEBRUIK VAN HOë VERKEER AREAS WAAR WASBAARHEID N KENMERK MOET WEES. Vermillian Paint Factory Shop South Africa Old Railway station Area Capital Park Pretoria (012) 335 0330/ 335 5446 vermillianpaint.com
 
WATER WEERSTANDIG betekende dat die verf nie onnodige vog inlaat, maar wel porueus genoeg is vir weersomstandighede wat verlang dat produk vog deurlaat. Dubbel Vaniel is n ELEGANTE fluweelsagte MATT FINALE afwerking wat ten volle WASBAAR is. Now with BUILT IN COLD ISOLATORS proven to keep the HEAT inside and the COLD outside. Double Vinyl vul HAARLYN KRAKIES met sy EKSTRA DIK formule wat LOODVRY is. DOUBLE VINYL IS FORMULATED FOR INTERIOR AND EXTERIOR USE It is excellent as a covering for PREVIOUSLY PAINTED interior and exterior walls, plastered walls, unpainted bricks as well as Concrete slabs. Double Vinyl is a WATERBASED paint that is more UV resistant than Enamel paint. Double Vinyl is REVOLUTIONARY due to the formulation of the product to withstand ACID RAIN. Byna REUKLOOS met n suiwer AKRILIESE resin
 
PRODUK GEBRUIKE Binne/ buitehuis gebruike: op geverfde mure Hoë diens areas: Ideal vir slaapkamers, gange, kinderkamers, kantore en op binne en buite mure waar n stylvolle finale afwerking verwag word. EIENSKAPPE • Die produk is vlekbestand met n hoë lewens- verwagting van +/- 7 jaar • Elke laag benodig 12 ure droging en 2 tot 3 lae verf, wend aanmet n skaapvel roller • Die produk bied n egalige dekking , wat werk teen Alge, Sure, soute, en is ook Alkalies bestand. Maak ook kieme en Bakterieë dood.

PRODUK AANWENDING • Alle oppervlaktes moet 100% skoon, behandeld en droog wees voor aanwending van verf. • Vul alle krake met VERMILLIAN KRAAKVULLER • volg instruksies soos aangevra of voorgestel • Roer deeglik voor gebruik, hou buite bereik van kinders en weg van sonlig, diere en waar Alge voorkom. • Maak toerusting met water skoon, dadelik na gebruik.
|