DIY

Doen dit jouself

Facebook

Facebook

Waterdigting rebriek Nano Tegnologie PDF Print E-mail

Nano Tegnologie Waterdigting

Jou Tegnologise deurbraak in water afdigting geskiedenis

    Vermillian Verf kom deel eerste met jou hul bevindings uit oud Asiria vir jou afdigting inspirasie! 

Deur Sulensa Vermeulen - Ons is in ‘n klein dorpie genaamd Ninive, of vir die wat beter bekend is met Baghdad. Die streek is goed bekend vir die vername Tigris rivier wat deur hom vloei en die Tuin van Eden wat hier eens op n tyd in die tropiese streek gelee was. Dit is die oud Asiriese ryk. Hier is waterdigting sover as 5,000 jaar gelede aangewend deur die Asiriers om hul huise te waterdig. Hul het verotte plant material gebruik en teer om meer af te dig. Die teer was oor die huis gesmeer en het so die struktuur heeltemal afgedig. Daar is ook in die amisone veral, gebruik gemaak van die Rubber boom en dit is vandag vir ons van onskatbare waarde! Wat hul as afdigting metode gebruik het is wat ons vandag gebruik om onself mee onderandere te vervoer. Die bande aan jou kar is gemaak van rubber! Hoewel tegnelogie verander het, en sintetise rubber vrylik beskikbaar is word die ou rubber produkte vandag nog aangewend vir waterdigting. En dit is hoekom meeste historiese geboue van soveel jare terug nog staan in die uitermatige temperatuur van die streek stande is!  Die teer basus (bitumen) wat op hout pale gesmeer word is ook plantaardig en dig hout pale fantasties af wat in die opkomende europa en amerika vir hawes gebruik was. 

   

Vermillian Verf is die enigste waterdigting in die wereld wat eienskappe lewer waar waterdigting partikels, 50 000 keer kleiner as jou haar is Die partikels is baie kleiner as die water molecules en so word daar verhoed dat geen water molecule naby of deur die partikels kan kom. Die Nano partikels is 700 keer sterker as staal maar baie ligter.
 Op die manier kan Vermillian Verf trots wees om te se dat ons van die eerste Vervaardigers in die Wereld is wat waterdigting verskaf wat geen water deur laat! Latex Resin afkomdstig van die Latex Rubber boom word as hars gebruik in verf en verf verwante produkte, maar daar is ook sintetise Resin vrylik beskikbaar in die mark wat wel die eiend produk goedkoper maak, maar so dan ook die produk van n baie laer gehalte maak. Vermillian verf gebruik slegs Sintetise Latex Resin in al hul produkte en so verseker ons verf van Hoe staande gehalte.  Die geskiedenis van Teer is van onskatbare waarde as dit by afdigting en tegnologie kom, teer is basies ook n resin wat van hout en wortels van onderandere Pine bome getrek word. Dit is in die ou dae gebruik om skuitjies en bote waterdig te maak en so ook huisies af te dig en waterdig te maak. Kanoo’s was ook gemaak van uitgeholde hout en die teer of rubber resin was gesmeer op die oppervlak dat die bootjie kan dryf en nie na die bodem sak nie.

                                                                          


Dit is ongelooflik om te sien hoe kolosale huise op die rivier bank steeds staande is na duisende jare en dit als te danke aan plante! Aangesien akriliese waterdigting meer UV bestant en rekbaar is en sodoende ook meer ekonomies is, is ons trots om te se dat ons in Tegnologie  spesialiseer en is een van die eerste verf besighede in die Wereld wat al reeds meer as 30 jaar met Nano-Tegnologie werk. Ons spesialiseer in vervaardiging van Nano-Tegnologie produkte.
 Vermillian Verf  Waterdigting is ‘n maklike produk om te gebruik en as dit reg aangewend word gee dit diens van jare. Die oorsaak dat waterdigting opdop en die lek bloot net weer te voorskyn kom, en sodoende ongewenste rusie in die huis kan veroorsaak is weens die feit dat water op waterdigting le en intrek en dus so met die uitseting en inkrimping van die dak kom klein haarlyn krakies tevore waar die water in trek in die krakies. Die krakies raak groter en dan begin die dak weer lek. Dit is iets wat maklik verhoed kan word.


Vermillian Verf het hul  waterdigting en Dak Verf so vervaardig dat dit n bindings component bevat wat die waterdigting met die Dak verf bind om die onodige newe efekte tee te werk. Binne 24 uur moet daar n laag van Vermillian Verf se Dak verf aangewend word om so die probleem te kan bekom. `n Eerste onderlaag van Dakverf word aangewend waar daaropvolgend nog twee lae vereis word. Ons het die Waterdigting van so hoestaande gehalte geformuleer dat water nie deur kan penetreer nie. Ons het toetse gedoen en n enkel laag toilet papier geverf met `n lagie waterdigting, waar water glad nie deur kan penetreer nie! Die waterdigting op die toiletpapier is so dik soos jou haar.  Laasgenoemde byvoeging plaas  Vermillian Verf se waterdigting in n posisie dat water nie deur die poriee van die waterdigting kan gaan nie aangesien die Nano grote partikels kleiner is as die water molukule!

    

 Navorsing het ook bewys dat Vermillian se waterdigting langer neem om te kraak en skeur as ander Akriliese waterdigting van ander vervaardigers, aangesien die mikroskopiese poriee in Vermillian Verf se waterdigting kleiner is as die van ander vervaardigers en dus beter bind en beter hegting verseker! Die waterdigting van Vermillian Verf is dus in staat om meer te rek as normale waterdigting. Waterdigting kan op Staal sink plate, Dak teels, geute en mure aangewend word en kan in `n kleur van u keuse vervaardig word.

   

 Verder is Vermillian Verf se waterdigting so geprogrameer om in die Lime v/d sement in te brand wat n chemise binding verseker, pleks van n plak metode wat ander vervaardigers op staat maak. Dit is ongelooflik om te dink dat die mense van 5000 jaar gelede reeds die kenis gehad het om alerdaagse probleme wat ons vandag ervaar uit te sorter en dan nog strukture op te rig wat vandag nog staande is en as wonders van die wereld beskou word! Kom ons hou ‘n sekonde stilte in terna gedagtrnis van genie van lank gelede!

 Vermillian Groete.

Besoek ons op ons webwerf vermillianverf.com en staan n kans om groot te wen!  Raak 'n vriend op facebook en wees van die eerstes om ons nuutste berig in jou gerief van Facebook te kry!

 

Branches

Gezina 1

Tel: +27 (012) 329 0101

 

Elardus Park

Tel: +27 (012) 345 4273


Pretoria Wes

Tel: +27 (012) 327 2972

 

Eloffsdal

Tel: +27 (012) 335 0330

 

Pretoria Noord

Tel: +27 (012) 546 3350

 

Bon Accord

Tel: +27 (087) 830 2257

 

Gezina 2

Tel: +27 (012) 335 5446

 

Abu Dhabi

Tel: +97 (150) 671 0254

 

Viljoenskroon

Tel: +27 (081) 467 2189

 

Blackberry Barcode

BBM