Vermillian Hout en Steen seellaar
Geskryf deur Sulensa Vermeulen - Vermillian hout en steen seellaar is n veeldoellige terpentyn basus water seellaar. Stene, sement en hout word so afgedig. As `n vernus, kan die produk in 3 lae n verskeidenheid van effekte verkry word. Die eerste laag is n seellaar wat matt is. Die tweede laag is n semi matt vernis, waar die derde laag as n glans vernis seel.
Die seellaar is n vinnig penetreerbare oplossing wat die natuurlikke voorkoms van die oppervlak te vore bring. Die produk werk ook teen Alge en bakteriee vorming en verspreiding. Vermillian hout en steen seellaar stop water penetrasie terwyl dit seel. Vermillian seellaar dien ook as `n hout seellaar en vernis wat die oppervlak beskerm teen verwering. Die chemise strukturering van pigmente penetreer diep in die oppervlak om `n matt tot glans afwerking te verseker.
Vermillian hout en steen seellaar word op oppervlaktes aangewend wat nie geverf gaan word nie. Die produk laat ruimte vir die substraat om natuurlik asem te haal. Gebruik op ongeverfde stene, klip, beton, pleister, sement blokke, vessel sement en alle hout.
Produk Gebruike
• Binne en buite aanwending: Vermillian steen en hout seellaar is `n seellaar wat afdig. • Gebruik op: alle sement stene, klip, beton, pleister, sement vessel blokke, vessel sement en alle hout. • Water wat penetreer deur die bogenoemde substraat, laat baie ruimte vir verwering en oppervlak skade. • Alge en bakteriee word tee gewerk.
Voordele
• Deursigtige kleur wat die substraat se natuurlikke kleur te vore bring. • Turpentyn basus. • Werk teen water penetrasie en verwering .

Eienskappe
• Verander nie die voorkoms en kleur van die substraat. • Seel die oppervlakte af, verseker asemhaling en beweging van die substraat. • Werk teen skade deur aards verskuiwing veroorsaak. • Turpenting basus, bevat geen lood.
Produk Inligting
kleur: deursigtig. Bring natuurlike kleur uit. verpakking:1L, 5L en 20L Oppervlak dekking: 5m2/l
Produk Aanwending
• Oppervlak moet deeglik skoon en droog wees. • Gebruik n witwas borsel met `n tuinslang om alle stof te verwyder of preasure hose. • Roer verf deeglik voor gebruik. Stoor in koel plek. • Wend aan met n sybokhaar of skaapvel roller. `n Kwas kan ook gebruik word. • Produk kan met `n sprei geweer aangewend word. • Twee lae word aanbeveel. Die eerste laag kan 20% Verdun word met Turpentyn as die oppervlak nog nooit van tevore geverf is nie. • Laat 24 uur droging toe tussen lae. • Wasbaar.

|