DIY

Doen dit jouself

Facebook

Facebook

Vermillian Verust PDF Print E-mail

Vermillian Verust

Vermillian Verf is die ontwikkelaar en vervaardiger van  VERUST, n wereld gehalte handles merk in die behandeling van Roes. Die produk is n enkele aanwending behandeling verf wat tyd besparend, en ekonomies is. Die revolusionere produk is n thinners basus wat snel droeend is.  Verust is n behandeling vir geroeste oppervlaktes, of daar nou baie roes voorkom of min is.

Die besonderse produk is penetrerend en bind beskadigde  staal vesels terug in die substraat. Die oppervlak verwering word tee gewerk deur die bindings molukules wat teen verdere veroesting werk. Die oppervlak word hergekonstrukteer en versterk waar Verust verseker dat roes nie weer voor sal kom na behandeling.

As n wereld leier in tegnologie, het Vermillian Verf nog n besondere produk by hul top lys gesit. Verust is n behandeling  vir die gebruik op oppervlaktes wat deur roes beskadig word. Verspreiding van roes word gekniehalter.

f1000022.jpg - 830.37 Kb

Wend die produk direk oor roes aan, die los vesels wat geroes is bind chemise terug met die oppervlak staal. Die chemise eienskappe in die produk werk teen Alkalie, Alge, bakteriee, kalk, soute en sure. Verust tree ook as binder tussen die oppervlak en verf. Die herkonstruktering proses van verweerde en beskadigde vesels, wat deur roes veroorsaak word, vind dadelik voor jou oe plaas. Die penetrasie vermoe geskied so vinnig dat u die beweging van chemikaliee met die blote oog kan sien.

Die produk het teen verwering agente wat toekomstige verspreiding stop sit. Kan met n kwas, roller of gesprei word. Behandeling begin in een laag, waar twee lae aanbeveel word vir onsigbare oppervlaktes wat nie met die oog gesien kan word. Die tweede laag hersien gebroke hegting wat water en lug molukules uiywerp. Wend altyd Grys Oksied in twee lae oor die produk aan as u die produk met `n ander kleur gaan verf.

Lug en water molukules is die basus waar roes ontstaan en versprei. Meeste teen verwerings produkte op die mark beskikbaar, is Suur basus. Dit is eerstens baie gevaarlik om te gebruik, duur en tydsaam om te gebruik. Die produkte is dan ook net n teidelikke oplossing vir die problem. Die sure huts dan ook verwering aan, waar die substraat dan ook verbrokkel word. VERUST is vervaardig vir omgewings waar voorbereiding onmoontlik is en dus dan ook maklik aanwendbaar is.

image112.jpg - 207.17 Kb image113.jpg - 202.72 Kb image137.jpg - 242.54 Kb image148.jpg - 247.24 Kb


Produk Gebruike


• Werk teen verwering van roes.
• Waterdig oppervlakte en beskerm teen verspreiding van roes spore.
• Vul defekte en poree.
• Wend aan oor enige geroeste staal oppervlakte.
• Staal moet lig geskuur word met `n P60 groftheid skuurpapier.
• Dan met GALV-ETCH behandel word waar nodig. 
• Word gebruik in die plek van n Oksied verf.
• Stop roes verspreiding dadelik en permanent.
• Word vir mein implumente en pompe aanbeveel.
• Word aanbeveel in Krale en hokke van vee om Bakteriese verspreiding te stop.
• Werk teen bakteriee en viruses wat deur urine voort gedra word wat tot dood van vee kan lei.

Grys Oksied moet oor die produk aangewend word voor daar met enige finale laag aanwending begin word. 

Voordele

• Bevat bindings pigmente wat water en lug weerstandig is.
• Thinners basus wat vinnig drogend is.
• laat 6 ure droging per laag toe. Wend twee lae aan.
• Verust  is vervaardig met ketting binding molukules wat herkonstruksie bevorder.

Eienskappe


• Ekonomies.
• Wend maklik en vinnig aan.
• Lang lewens verwagting, diens elke 5 jaar met n vars laag verf as ongeverf hou.
• Permanente oplossing vir n lang lewe.
• Ful en herkonstrukteer beskadigde oppervlak van staal.
• Bind verweerde vesels terug.
• Snel droeend.
• Roes word dadelik gestop.
• Word binne 6 ure droog.
• Twee lae word aanbeveel. 


Produk Inligting


Produk kode: PGVER reeks.  Kleur:  brons metal kleur afwerking: semi Matt verpakking:1L en 5L oppervlak dekking: 13m²/l

image149.jpg - 208.03 Kb image157.jpg - 180.89 Kb leaky_gutters1.jpg - 2.95 Kb

Produk Aanwending

• Alle oppervlaktes moet skoon, droog en gelyk wees.
• Skuur die oppervlakte met n P60 grein skuur papier gelyk.
• Areas wat erg geroes is moet meer gelyk geskuur word.
• Gebruik GALV-ETCH as voor behandeling.
• Gebruik in koel temperature, stoor weg van die son.
• Roer deeglik aanhoudend.
• Verdun Verust met thinners, moet ten alle tyd dunner as water wees.
• Wend twee lae verf aan.
• Gebruik kwas, roller of sprei geweer.
• Laat 6 ure droging per laag.
• Gebruik masker as sprei.
• Roes kan nie in toekoms deur breek.

Produk Gebruike

• Alle geroeste oppervlaktes, soos Gegalvaniseerde staal, palisade, geute, dak plate ens.
• Beton oppervlaktes met staal versterkings.

 

Branches

Gezina 1

Tel: +27 (012) 329 0101

 

Elardus Park

Tel: +27 (012) 345 4273


Pretoria Wes

Tel: +27 (012) 327 2972

 

Eloffsdal

Tel: +27 (012) 335 0330

 

Pretoria Noord

Tel: +27 (012) 546 3350

 

Bon Accord

Tel: +27 (087) 830 2257

 

Gezina 2

Tel: +27 (012) 335 5446

 

Abu Dhabi

Tel: +97 (150) 671 0254

 

Viljoenskroon

Tel: +27 (081) 467 2189

 

Blackberry Barcode

BBM