DIY

Doen dit jouself

Facebook

Facebook

Industrieele Sneldroënde Staal Onderlaag PDF Print E-mail

                                                                                                                                         

Red Oxide en Grys Oxide

Dompel Tenk aanwending

Industrieele sneldroënde staal onderlaag

Geskryf deur Sulensa Vermeulen 

Spesifikasies

Kleur is hoofsaaklik Grys en Rooi maar kan na gelange kleur vermeng word, waar pryse aanpasbaar is op alle spesial mengsel.
Snel droende thinners basus verf.
Op `n warm dag droog die verf binne vanaf 10 minuute.
In die winter in ten minste 0 minuute nodig.
Op `n koue reenerige dag verlang die verf droging van ten minste drie ure.
Volg voorbereiding en aanwending instruksies deuglik.
Meer inligting is verkry baar op die Oksied blad.

 

Voordele:

Verhoog produksie weens feit dat die verf snel droende eienskappe het.


Jy kan letterlik wag dat jou venster of deurraam vervaardig word, na tien minuute neem jy jou droe venster en laai dit op jou bakkie om in te sit.
Produksie hoop op weens die feit dat ander onderlae nie vinnig genoeg droog word nie, wat veroorsaak dat besighede geld verloor op vermorsing van tyd.


Met massa produksie kan Vermillian Verf u assisteer en help om `n dompel tenk te bou. Dus dompel u, die objek in `n dompel tenk, so vinnig as wat u weer die objek uit die dompel tenk uittrek, is die substraat geverf.


Dit neem etlike sekondes om die objek geverf te kry en die droging is binne tien minuute op `n warm somers dag.
Tydens die ontwerp van u dompel tenk neem ons u produksie behoeftes in af om vir u so veeldoelig moontlike eiend resultate te bied.
Die dompel tenk verseker dat u meer as een objek per minuut kan verf.

 

Om objek met `n kompressor te spuit verloor u gemiddeld 60% van u verf wat kostes en tyd jaag.
Met u dompel tenk kan u meer as 50% van u verf en tyd bespaar.


U kan in enige kleur die objek verf deur die dompel tenk met gelange kleur te vervang.
Die produk het twee lae verf nodig met gelange droogtydperk.


Die produk werk teen oksidasie en roes vorming en seel die substraat af om nie suurstof en water deur te laat wat later onnodige roes kan veroorsaak.


`n Dak verf kan oor die produk aangewend word om `n langer lewensverwagting te verseker.
Wend aan oor enige rou staal substraat om lewensverwagting te verleng.

 

Branches

Gezina 1

Tel: +27 (012) 329 0101

 

Elardus Park

Tel: +27 (012) 345 4273


Pretoria Wes

Tel: +27 (012) 327 2972

 

Eloffsdal

Tel: +27 (012) 335 0330

 

Pretoria Noord

Tel: +27 (012) 546 3350

 

Bon Accord

Tel: +27 (087) 830 2257

 

Gezina 2

Tel: +27 (012) 335 5446

 

Abu Dhabi

Tel: +97 (150) 671 0254

 

Viljoenskroon

Tel: +27 (081) 467 2189

 

Blackberry Barcode

BBM