|

SUPER SATYN/ SUPER SATIN
Geskryf deur Sulensa Vermeulen
• Suede sheen afwerking • Suede sheen finish • Semi glans waterbasis • Semi gloss waterbase • Nano Tegnologie

Ideal for bedrooms, living areas and high traffic areas such as hallways, bathrooms and kitchens.
Vermillian Paint Factory Shop South Africa Old Railway station Area Capital Park Pretoria (012) 335 0330/ 335 5446 vermillianpaint.com
 
• Met sy aantreklikke weelderige voorkoms en Kleurvas eienskappe bied Super Satyn die perfekte kleur kombinasie vir byna enige dekoratiewe behoefte binne en buite die huis. Super Satyn is n binne buite muur verf wat hoogs wasbaar is met n Suede sheen afwerking. Vuiligheid vee vinnig af sonder om enige vlekke agter te laat. Super Satin is a suede sheen finish interior/ exterior paint with highly washable characteristics.

Die fluweelsagte Super Satyn verseker langtermyn beskerming van u oppervlak teen veroudering wat veroorsaak word deur oormatige sonlig, alge, suur en in/uitsetting kragte en is LOODVRY. The product is ideal for high traffic areas that need regular washing. Vuiligheid word dadelik weggewas, en laat n matt fluweelsagte skoon voorkoms agter sonder enige defekte. Super Satyn bevat hitte isoleerders en reflekteerders wat die temperatuur in die somer af bring en in die winter word koue uit geisoleer.
Super Satyn het n vasbrand komponent wat vasbinding tussen die onderlaag en die finale laag verseker. Super Satin fills hairline cracks with its extra thick added formula. PRODUCT USES Interior/ Exterior: Plastered wall, waterbased painted surfaces, partition walls, fascias, concrete slabs, and wood. Hoëdiens areas: Ideal vir slaapkamers, gange, kinderkamers, kombuise, badkamers, kantore en op binne- en buitemure waar n stylvolle suede sheen finale afwerking verwag word.
EIENSKAPPE • Fully washable and stain resistant. • Die produk bevat UV reflekteerders en dood meeste kieme en Bakterieë. • Water resistant elegant suede sheen finish.

PRODUK AANWENDING • Alle oppervlaktes moet 100% skoon en behandeld wees. • Volg instruksies soos aangewys, voorgestel of aangevra. • Roer deeglik voor gebruik, hou buite bereik van kinders, weg van sonlig, diere en plekke waar Alge voorkom. • Maak toerusting dadelik na gebruik met water skoon.. Besoek ons webwerf vir verdere inligting.
|