
Dubbel Vaniel
Produk inligting
Geskryf deur Sulensa Vermeulen - Vermillian Dubbel Viniel is n uiters sterk Akrielise water basis, binne en buite muur verf wat hoogs wasbare (20 000 skroppe) en uiters vlek bestand is. Die stylvolle vluweel sagte matt afwerking verseker lang diens en stylvolle eiend resultate. Vermillian Dubbel Vaniel is n eerste in n matt voorkoms water basis wat gekombineer word met volle wasbaarheid eienskappe en beskik oor NANO Tegnologie eienskappe wat in die verf ingebou is. Die produk het n vasbrand komponent wat vasbinding tussen die onderlaag en die laag wat nuut aangewend word verseker, die twee lae verf brand vas in mekaar en verseker dat die produk nie afdop nie.

Die produk bevat hitte isoleerders en reflekteerders wat die temperatuur in die somer af bring en in die winter word koue uit geisoleer tot n persentasie. Die produk gelei dan ook hitte na die koelste punt wat verseker dat die inseting en uitseting kragte wat enige struktuur deur die loop van die dag deurmaak nie die struktuur afekteer nie en so hou dit fyn haar krakies wat oor jare voort kom terug. Die produk vul dan ook vyn haarkrakies met sy ekstra dik akrilise voorkoms.

N baie belangrike eienskap van akrilise verf is dat die produk duk moet wees, hoe dikker die verf hoe beter die gehalte en eiendresultate. Die produk is dan ook hoogs wasbaar, die oppervlaktes moet asb met groen verdunde skottelgored wasseep gewas word. Geen amoniak of bleik middle mag op die produk gebruik word nie. Amoniak brand proteine in die poruee vas en laat n vuil kleur agter waar die bleik middle die kleur van die produk verlig. Die rede vir die groen skottelgoed seep is, dat die lugborreltjies die vuiligheid uitlig en die groen is wat die skuim veroorsaak. Die groen verander na deurskynend sodra dit in aanraking kom met water. Dit verbleik nie en brand ook nie vuilighede vas nie, dit lig die vuiligheid bloot net uit vir maklike verwydering. Die produk is ideal vir die gebruik van hoe vervoer areas waar wasbaarheid n kenmerk moet wees. Vuiligheid word dadelik weg gewas, en laat n matt fluweel sagte skoon voorkoms agter sonder enige defekte.

Die vluweel sagte matt afwerking is ideal vir die gebruik van verbloeming, waar kwas hale en ongeleikhede onaantreklik op die oog af is op die oppervlakte. Dubbel vaniel seel alle ligte oneweredighede af. Dubbel Vaniel is UV bestand met reflekterende faktore en het Isolerende eienskappe wat werk teen uitermatige koue en oormatige hutte. Vermillian Dubbel Vaniel verseker lang termyn beskerming van u oppervlak teen veroudering wat veroorsaak word deur oormatige sonlig, alge, suur aanvalle en in/uitsetting kragte. Die produk lewer n lang diens tydperk waar U oppervlakte ook deurganse beskerming geniet teen elemente van weer omstandighede van buite en binne.

PRODUK GEBRUIKE
binne/ buite huise gebruike: op geverfde mure binne en buite, wend aan oor n water basus verf soos n PVA wat akrilies is, wend aan op plafonne wat met n water basis geverf is, op pilare, verdelings mure, fassias wat vooraf met Bonding Liquid behandel is, water aflei pype, asbes panele wat vooraf met Bonding Liquid of Distemper Neutralizer behandel is, beton skeidings mure, kolomme, onbehandelde suurstene, water basus geverfde oppervlaktes en hout oppervlaktes.
hoe diens areas: Ideal vir slaap kamers, gange, kinder kamers, kantore en op binne en buite mure waar n stylvolle finale afwerking verwag word. Vir gebruik op: mure, pleister, suursteen, bakstene, hardebord, hout, en geverfde waterbasus oppervlaktes.

EIENSKAPPE
• n Elegante vluweel sagte matt finale afwerking wat ten volle wasbaar is. • Die produk is vlek bestand met n hoe lewens verwagting van 7- 10 jaar. • Beskikbaar in n verskeidenheid van kleure, van sagte pastille tot diep toonwaardes. • Kan gemeng word na bykans enige kleur wat u verlang. • Byna reukloos met n suiwer Akriel Resin wat water n basus is. • Water weerstandig,betekende dat die verf nie onodige vog inlaat nie, maar wel poruees genoeg is vir weersomstandighede wat verlang dat die produk vog deur laat. • Elke laag benodig 12 ure droging en 2 tot 3 lae verf word vereis wat elk afsonderlik in horisontale lae en dan in vertikale lae geverf moet word met n skaapvel roller of hoe diens bree swart kwas. • Die produk is akrilies wat verseker dat die verf saam met die inkrimping en uitseting kragte werk. • Die produk bevat n vasbrand komopnent wat verseker dat die verf vasbrand in die ou verf en sodoende nie afdop nie. • Die produk bevat UV reflekteerders wat verseker dat die produk nie verbleik nie. • Die produk bevat isoleerders wat die oppervlak en vertrek koeller hou in die somer en in die winter die koue uit isoleer.

GEBRUIKE
• Uitstaande hoe hou vermoe, en is water bestand. • Pragtige elegante vluweel sagte matt afwerking. • UV bestand, met isolerende eienskappe en reflekterende faktore. • Dubbel Vaniel is beskikbaar in n weie kleur skema wat aanneemlik is met enige ander kombinasie van kleur gebruike. • Die produk bied n egalige deking vermoe,en het n buigbare Akriliese Resin wat n waterbasus is, wat werp teen Alge, Sure, gemikaliee en soute, en is ook Alkalies bestand. • Was maklik en vinnig skoon (gebruik groen skottelgoed wasseep soos reeds verduidelik is). • Uitstaande binne en buite houvermoe, die produk sal nie degredeer as dit nat word nie. • Die produk se aanwending is arbeid en geld sparend. • Met sy aantreklikke weelderige voorkoms en Kleurvas eienskappe bied Dubbel Vaniel die perfekte kleur kombinasie vir byna enige dekoratiewwe behoefte binne en buite die huis. • Dubbel Vaniel seel haarlyn krakies wat deur aards bewegingsveroorsaak word en sal nie defekte agter laat weens die hoe Akriel inhoud. • Vuiligheid brand nie vas en laat nie vlekke agter (bleik middles en amoniak middles moet vermeil word ten alle tye soos reeds verduidelik). • Ongelooflikke aanhegting en bindings eienskappe tussen ou en nuwwe lae verf. • Toebehore word met water dadelik skoon gemaak wat economies en omgewing vriendelik is, geen Lood word in enige van ons produkte gebruik nie. • VERMILLIAN VERF is ekologies vriendelik en ondersteun teen vermorsings aksies en instansies en is een van die land se grootste herwinnings maatskappye. • Geen ongewone groei op muur oppervlaktes na die aanwending van Dubbel Vaniel, weens die feit dat dit gemikaliee bevat wat die groei en verspreiding van onder meer alge teewerk. • Wend 2 tot 3 lae verf aan, die eerste in horisontale lyne, waar die 2de in vertikale lyne aangewend word. 12 ure droging per laag word vereis.

PRODUK INLIGTING
verpakking: 1L( gebruik as toetser vir kleur kombinasies om u kleur skema te kies) 5L en 20L standard kleure: 1-12 kleure Produk lysting: PG reeks. Oppervlak dekking: ±5²/L

PRODUK AANWENDING
• Alle oppervlaktes moet 100% skoon, behandeld en droog wees voor aanwending van verf. • Alle krake en oneweredige oppervlaktes moet met VERMILLIAN KRAAKVULLER produkte gevul en behandel word. • Skuur binne 3 ure gelyk en wend 1 laag Bonding Liquid aan, laat 24 uur droging toe. • Volg instruksies soos aangewys, voorgestel of aangevra. • Roer deuglik voor gebruik, hou buite bereik van kinders en weg van sonlig, diere wat moontlik teen die houer kan urineer plekke waar Alge voorkom. • Wend Vermillian Dubbel Vaniel egalig aan met n hoegehalte swart verfakwas, en Skaapvel roller. • Om n egalige film lag verf te verseker moet oormatige dik en oortollige hoeveelhede verf op die roller vermei word, vermei aanhoudende oor aanwending, wend eenmalige en gelyke lae verf aan. • MOET ASB nie terug keer en oor reeds geverfde nat verf verf nie. • Waar herhaalende oor mekaar verf die densiteit sal verminder wat 12 uur droging vereis per laag. • Twee of meer lae word aanbeveel met 12 ure droging per laag, om egalige en dekkende eiendresultate te verseker. • Maak toerusting met water skoon, dadelik na gebruik.
|