DIY

Doen dit jouself

Facebook

Facebook

Die GROEN Blad PDF Print E-mail

Ons is Groen!

Geskryf deur Sulensa Vermeulen -

Groen verf wat dink vir homself en vir die omgewing, dit is nou presies waar Vermillian Verf vir meer as 30 jaar al werk aan Nano Tegnologie produkte wat onder meer hitte reflekteer, oppervlaktes herkonstrukteer en nano partikels bevat wat keer dat vuilheid nie deur die verf dring soos in ons Super Satyn en Ruberizing produkte beskikbaar. Ons muur verf is Dubbel Vaniel is n matt afwerking verf wat oneweredighede verbloem deur n infulings aksie in oneweredige oppervlaktes te bewerkstelig. Ons bespreek hier onder meer oor ander van ons ekologie vriendelike produkte.

Vermillian Verf is een van die eerste Vervaardigers wat reeds meer as 30 jaar met die tegnologie werk wat nou eers by ander bekende handels merke as revolusioner beskryf word.

Ons doel is dat die klient baat uit n produk wat nie net vir die klient veilig is, maar ook vir die ekologie!

  • Ons muur en dak verf is loodvry.
  • Beskik oor vullers wat oneweredighede verbloem
  • Reflekteer UV en Infla rooi strale weg
  • Toebehore word met min water skoon gemaak.
  • Insoleer koue uit en reflekteer hitte weg.
  • Laat die substraat asemhaal en laat dus so vog in en toe om dan weer op sy beurt te evaporeer.
  • Herwining van produk lewe word gereguleer deurgans met elke jaar.

Ons is die generasie wat die aarde vernietig, en besoedel en dis juis hier waar Koos Vermeulen stigter van Vermillian Verf; reeds 1980 begin het met die herwining plant om die ekologie te beskerm teen besoedeling en ook vermorsing.
‘n Terug kyk op die afgelope 31 jaar sal ons sien dat ons generasie die mees spandabelrigste generasie ooit is. Ons kinders speel met plastise speelgoed wat maklik breek en goedkoop genoeg is om te vervang. Vermorsing en besoedeling word aangehuts waar ons koeldrank in n boteljie koop en die boteltjie weg gooi. Wat nog gepraat van wegneemetes. As ons een week moet bymekaar maak wat herwin kan word, sal ons maklik een swart sak vol herwinde gemors volmaak.

Dit is hartseer om te dink dat ons ouers toebroodjies werktoe gevat het in n kosblik wat gewas is elke aand, n waterbottel, of vir die wat goed onthou die watersak wat voor teen die radiator gehang het.

Lekkers was n spesialiteit, en speelgoed was self gemaak waar ons kinders vandag nog daarmee speel, en so ook die geslagte wat nog kom. Maar die goedkoop gemors wat ons vir ons kinders aandra  wat so vinnig breek hou nie eers vir die een geslag. Dit eiendig bloot net op vuillisstort tereine en geld word weer uit gele vir nuwes.

Ons dink dan nie eers aan die vermorsing van kwaste wat eenkeer gebruik word en dan weg gegooi word en so ook rollers wat nie eers skoon gemaak word nie. Erens moet ons begin n streep trek en begin terug sit vir die aarde voor ons dit heeltemal vernietig! Ons is geneig om te se dat ons organisasies ondersteen en bespaar waar ons kan, maar doen ons regtig of bluff ons net onself?

Vermillian Verf is al reeds jare betrokke in die stryd teen aards verwarming deur ons Hitte reflekterende verf  Solar Aircon Heat Reflecting dak verf. Die produk reflekteer 90% infla rooi strale weg waar dit die temperatuur binne huis met 10 grade celcuis afbring en dan ook oor die eienskap beskik om die temperatuur deur die struktuur egalige te versprei en te stabilidseer.
Ons het onder meer n waterdigting geformileer wat sement damme en vee krippe heeltemal afdig, dat water nie meer lek; en so bespaar ons ons mees kosbaarste natuurlike hulpbron; water.
Nog een van ons mees revolutionerste produkte is Verust wat staal her konstrukteer en verhoed dat verwering weer plaas vind.
Water retensie weirder is no geen van ons denamise produkte wat met slegs een laag afdig, en boonop die struktuur beskerm teen tot en met 900 grade celsuis hittewering wat help teen beskadiging van ou geboue en herkonstruksie tee werk.

Vermillian Verf is trots om te se dat ons papier herwin in die kantoor en so ook ons aflewerings reguleer om meer brandstof te bespaar en minder koolstof monoksied vry te stel; dus bespaar nie net ons nie maar die aarde word ook gespaar!

Vermillian Verf wil vandag vir jou vra om asb ons te help om die ons aarde te spaar deur  lee kanne, blikke en kwaste terug te bring na een van ons winkels om herwin te word. Ons wil ook vra dat die verf wat so in jou garage opstoor wat vrot gaan word voor dit ooit weer gebruik gaan word; ook na ons invordering punte gebring kan word dat ons gemeenskap projekte kan ondersteun waar mense behoefte het om net n ietsie te verf maar dit nie kan bekostig nie.

Vermillian Verf herwin reeds vanaf 1980 thinners en ons is een van die grootste herwining en besparing verf besighede in die wereld. Ons wil vir jou vandag vra om jou hart oop te maak en ons te ondersteun dat ons die ekologie kan spaar, bewaar en bewonder vir die generasies wat nog kom!

Vermillian Verf  vra dat jy vandag n verskil begin te maak in jou lewe en ook die geslagte wat kom.

Geinsperieer deur die stigter van Vermillian Verf – Koos Vermeulen

Paint your roof white and save the enviroment

Can lighter coloured roof and paving paint realy bring down Carbon emission and combat global climate change?

The idea has been around for quite some years. A new study has found that by implementing light coloured roofs and pavings, cities will be cooler, and in fact will cool down global temperatures.

     

Because white roofs reflect far more of the suns rays than black roofs, the interior is not only cooler but also emits less temperature change than what a black roof does. If the building is airconditioned, less airconditioning will be required, thus saving energy and the planet. Even if there is no airconditioning, the heat absorbed by a black roof,  heats the space below sand interiorly, making the space less comfortable. It's also caried into the city air by wind - raising the ambient temperature in what is known as the urban heat island effect.

                                            

In the latest study, researchers used a detailed global land surface model from NASA that contained regional information on surface varianbles such as topography, evaporation, radiation and temperature, as well as on cloud cover. For the northern hemisphere summer, they found that increasing the reflectivity of roof and pavement materials in cities with a popilation greater than 1 million would achieve a one-time offset of 57 gigatons (1 gigaton equals 1 bilion metric tons) of CO2 emissions (31 Gt from roofs and 26 Gt from pavements). That's double the worldwide CO2 emission in 2006 of 28 gigatons.

  

If we assume that roofs have a service life of 20 years, we can think of an equivalent annual rate of 1,2 Gt per year. That offsets the emission of roughly 300 million cars (about all the cars in the world) for 20 years.

So what would be wise for our future is definatly to come to terms with light coloured roofs and become a green energy activist in saving the planet from global warming!