Vermillian Paint / Verf

omtrent ons

Vermillian Verf is gestig in 1980 deur Koos Vermeulen (1949-2011).

Ons is 'n familie besigheid en U kan die nuutste inligting oor ons op hierdie bladsy bevind. Ons besigheid  brei uit en groei voortdurig. Ons voorsien 'n reeks produkte wat  U mag nodig vind. Ons missie is om U te voorsien met die bes moontlike  verf oplossing wat almal kan help.

Indien U in aanraking wil kom met ons, vul asb die vorm in hieronder

of kontak ons direk op 0787825034

 

U kan ook in verbinding tree met ons deur ons Whatsapp Nommer 071 940 7500

 

 

 

Vermillian Paint was founded in 1980 by Koos Vermeulen (1949-2011).

We are a family business and you will find the latest information about us on this page. Our company is constantly evolving and growing. We provide a wide range of products to suit your needs. Our mission is to provide you with the best possible paint solution that helps eveyone. Should you want to contact us, fill out the form below or contact us directly on 0787825034

 

You can also reach us on our Whatsapp number 0719407500

 

 

Vervaardiger van probleem oplossings verwe

Manufacturer of problem solving paints

Troef roes met Verust

Een roesslagoffer wat al knap duskant moedeloos gedraai het, is John Westerink van Hunter’s Rise-varkboerdery net buite Viljoenskroon in die Vrystaat. John verklaar dat varkboerdery besonder blootgestel is aan roes, omdat die ammoniak wat uitgeskei word boontoe sweef en metaal genadeloos aanval. Lees Verder

Beskerm jou bates

“Verust is ’n wonderlike produk om te gebruik,” vertel Frans. “Jy hoef nie ure lank af te skuur en glad te maak nie. Gebruik net ’n staalborsel om skoon te maak en verf dan die Verust op. Dit werk goed, selfs op growwe oppervlaktes.” Lees verder

Verf met vertroue

Die slimste ding wat ’n boer met sy bates kan doen, is om dit te verf. Of dit nou ’n ploeg, ’n hekpaal, ’n waterkrip, ’n varkhok of ’n skuurdak is, die regte verf laat dit nie net veel beter vertoon nie, maar ook veel langer hou en veel beter werk. Lees Meer

Nanotegnologie:

Miljardste – dis wat nano beteken. Nanotegnologie in die verfbedryf beteken dat die verf uit uiters klein deeltjies bestaan.

Maar wat beteken dit vir die boer? Lees verder

 

Ruk die werf reg

’n Geroeste plaashek met ’n paar slap draadjies was nog altyd die eerste teken dat dinge op ’n plaas nie lekker is nie. As ’n plaas se omheining netjies is met styfgespande draad, met elke spar op sy plek en elke ankerpaal roesvry en regop, kan jy maar weet dat die mielies op die regte tyd geplant gaan word, dat die beeste net die beste voer en sorg geniet en dat die boerdery se ratte glad draai. Lees verder

Boender kieme uit

Gelukkig is daar ’n doeltreffende oplossing vir die probleem, vertel John: Vermillian Verf se ontsmettende seelaar dring diep in die vloere en mure in en verseel dit honderd persent sodat daar geen inkomplek vir selfs die skelmste kiem of selfs reuk oorbly nie. Lees meer

Vermillian Beskerm

Twee gewilde jongmanne wat in ’n wye streek rondom Viljoenskroon vriendelik gegroet word, is Reyno Snyman en Dillan Westerink. En ook geen wonder nie, want hulle bied boere ’n produk en diens wat werklik werk. Reyno is ’n verfkontrakteur wat ook damme en dakke seël, konstruksies soos afdakke, grasdakke en tenks oprig, allerhande staalwerk doen en Lees verder  

 

Stop jou lekkery met lekkerkry

Water is ’n wonderlike ding, maar dit kan ook lastig wees as water nie bly waar jy hom wil hê nie. Reeds 5 000 jaar gelede het die Assiriërs waterdigting gebruik om die reën uit hulle huise te hou en vandag is ’n ewige gedrup uit ’n dak steeds ’n irritasie.

Afhangende van wat jy onder daardie dak het, kan die lekkery ook ’n duur transaksie wees, want water op die verkeerde plek kan groot skade veroorsaak. Lees verder

Bly koelkop

“En vra hulle my waarom dek ek hom nie dan sê ek as die son skyn dan lek hy mos nie.”

 

Só lui ’n versie oor die vaal ou pondokkie met die lekkende dak in die lied oor kwaai oom Karel Malang van Aasvoëlgesang se mooi dogter. Lees verder